RSS

Keuses en keuses….

05 Jan

Gaan sit ek toe weer ‘n bietjie en maak keuses, ek dink ons moet 8 foto’s vir ons taak he en dit moet ooreenstem met die tema, die tema kan natuurlik verander… Toe word dit iets soos: Kinderaksie oor Kersfees…

Dus toe die huis weer bietjie warmer is (die ding moes van minimum 6 grade op beweeg het na 22 grade, nie gewerk nie, ek het ook nie meer pantoffels nie want dis nooit nodig nie, sit ons sondagaand hier in die huis rond met baadjies en sneeuskoene, maak vuur in die kaggel, haal ‘wheaties’ uit, ek was laas in Johannesburg warm, nou gaan dit al aan, dis mooi buite, als wit gesneeu maar nie te erg dat dit moeilik is om met die kar te ry) ja so in elk geval kyk ek na die lekker warm foto’s, dankie vir almal by wie ons kon kuier… dit was superlekker.  David gaan vandag saam met sy standerd op ‘sneeuwklassen’ Italie toe… dis nogal ‘n ding om te pak, gelukkig het ons al gaan ski, ek kon al klere wat te klein is, uitleen…

Advertisements
 
1 Comment

Posted by on January 5, 2010 in Uncategorized

 

One response to “Keuses en keuses….

  1. Rina de Klerk

    January 10, 2010 at 6:22 pm

    Super!

     

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: